Kathryn Grayson

Kathryn Grayson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zelma Kathryn Elisabeth Hedrick
Geboorte (1922-02-09)9 Februarie 1922
Sterfte 17 Februarie 2010 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1941–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathryn Grayson (9 Februarie 1922 – 17 Februarie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Thousands Cheer (1943), Two Sisters from Boston (1946), Show Boat (1951), en Kiss Me Kate (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy